Thomas Brodie-Sangster

Thomas Brodie-Sangster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Brodie-Sangster
Geboorte 16 Mei 1990 (1990-05-16)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas Brodie-Sangster (gebore 16 Mei 1990) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Actually (2003), The Last Legion (2007), The Maze Runner (2014), en Maze Runner: The Scorch Trials (2015).


Developed by StudentB